Job 34:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want volgens die handelswyse van die mens sal hy hom vergeld,+En volgens die weg van ’n man sal hy dit oor hom laat kom. Psalm 18:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Jehovah beloon my volgens my regverdigheid;+Volgens die reinheid van my hande vergeld hy my.+
11 Want volgens die handelswyse van die mens sal hy hom vergeld,+En volgens die weg van ’n man sal hy dit oor hom laat kom.