Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 (Want Salomo het ’n koperplatform+ gemaak en dit toe in die middel van die ingeslote ruimte+ gesit. Die lengte daarvan was vyf el en die breedte vyf el en die hoogte drie el; en hy het daarop bly staan.) En hy het op sy knieë gegaan+ voor die hele gemeente van Israel en sy palms na die hemel uitgestrek.+

  • Psalm 95:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Kom tog in, laat ons aanbid en ons neerbuig;+

      Laat ons kniel+ voor Jehovah, ons Maker.+

  • Lukas 22:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 En hy het hom van hulle afgesonder, omtrent ’n klipgooi ver, en op sy knieë gegaan en begin bid

  • Handelinge 20:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En toe hy hierdie dinge gesê het, het hy saam met hulle almal neergekniel+ en gebid.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel