38 ja, die vuurbakke van dié wat teen hulle eie siel gesondig het.+ En hulle moet dun metaalplate daarvan maak as ’n oortreksel vir die altaar,+ want hulle het dit voor Jehovah aangebied, sodat dit heilig geword het; en dit moet vir die kinders van Israel as ’n teken dien.’”+