Prediker 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En niks wat my oë gevra het, het ek hulle ontsê nie.+ Ek het my hart nie teruggehou van enige soort blydskap nie, want my hart was vreugdevol weens al my harde werk,+ en dít het my deel geword van al my harde werk.+
10 En niks wat my oë gevra het, het ek hulle ontsê nie.+ Ek het my hart nie teruggehou van enige soort blydskap nie, want my hart was vreugdevol weens al my harde werk,+ en dít het my deel geword van al my harde werk.+