22 En ek het gesien dat daar niks beters is nie as dat die mens hom in sy werke verbly,+ want dit is sy deel; want wie sal hom inbring om te aanskou wat ná hom sal wees?+
9 Geniet die lewe met die vrou wat jy liefhet,+ al die dae van jou nietige lewe wat Hy jou onder die son gegee het, al die dae van jou nietigheid, want dit is jou deel in die lewe+ en in jou harde werk waarmee jy hard werk onder die son.