Eksodus 34:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Wat jou betref, onderhou wat ek jou vandag beveel.+ Kyk, ek verdryf die Amoriete en die Kanaäniete en die Hetiete en die Perissiete en die Hewiete en die Jebusiete voor jou uit.+
11 “Wat jou betref, onderhou wat ek jou vandag beveel.+ Kyk, ek verdryf die Amoriete en die Kanaäniete en die Hetiete en die Perissiete en die Hewiete en die Jebusiete voor jou uit.+