1 Konings 5:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 benewens Salomo se vorstelike bestuurders+ wat oor die werk was, drieduisend-driehonderd voormanne+ oor die mense wat die werk verrig het. 2 Kronieke 2:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En hy het sewentigduisend van hulle lasdraers+ gemaak en tagtigduisend klipkappers+ in die gebergte en drieduisend-seshonderd opsieners om die mense aan die werk te hou.+ 2 Kronieke 8:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Dit was die hoofde van die bestuurders+ wat aan koning Salomo behoort het, tweehonderd-en-vyftig, die voormanne oor die mense.+
16 benewens Salomo se vorstelike bestuurders+ wat oor die werk was, drieduisend-driehonderd voormanne+ oor die mense wat die werk verrig het.
18 En hy het sewentigduisend van hulle lasdraers+ gemaak en tagtigduisend klipkappers+ in die gebergte en drieduisend-seshonderd opsieners om die mense aan die werk te hou.+
10 Dit was die hoofde van die bestuurders+ wat aan koning Salomo behoort het, tweehonderd-en-vyftig, die voormanne oor die mense.+