Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 5:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En die koning het beveel dat hulle groot klippe, duur klippe,+ moet uitbreek om die fondament+ van die huis met gekapte klippe+ te lê.

  • 1 Konings 5:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Toe het Salomo se bouers en Hiram se bouers en die Gebaliete+ die kapwerk gedoen, en hulle het deurentyd die stompe en die klippe gereedgemaak om die huis te bou.

  • 1 Kronieke 22:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En by jou is daar baie mense wat die werk doen, klipkappers en bewerkers van klip+ en hout en elkeen wat vaardig is in elke soort werk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel