Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En wat Jehovah betref, hy het Salomo wysheid gegee, net soos hy hom beloof het;+ en daar was vrede tussen Hiram en Salomo, en hulle twee het ’n verbond gesluit.

  • 1 Konings 22:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 Toe het Ahaʹsia, die seun van Agab, vir Joʹsafat gesê: “Laat my knegte saam met u knegte op die skepe gaan”, maar Joʹsafat wou nie.+

  • 2 Kronieke 8:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En Hiram+ het gereeld deur middel van sy knegte skepe na hom toe gestuur en knegte wat die see ken,+ en hulle het saam met Salomo se knegte na Ofir+ gegaan en vierhonderd-en-vyftig talente+ goud+ daarvandaan gaan haal en dit na koning Salomo toe gebring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel