12 kyk! daarom sal ek beslis volgens jou woorde handel.+ Kyk! Ek sal jou beslis ’n wyse hart met begrip gee,+ sodat een soos jy vóór jou nie gewees het nie en een soos jy ná jou nie sal opstaan nie.+
12 word die wysheid en die kennis aan jou gegee;+ ook sal ek jou rykdom en besittings en eer gee soos nie een van die konings gehad het wat voor jou was nie+ en soos niemand ná jou sal hê nie.”+
5 As een van julle dan wysheid kortkom,+ laat hom aanhou om God te vra,+ want hy gee aan almal mildelik en sonder om te verwyt;+ en dit sal aan hom gegee word.+