Jesaja 60:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die deinende massa kamele sal jou oordek, die jong kameelbulle van Miʹdian en van Efa.+ Almal uit Skeba+—hulle sal kom. Goud en wierook sal hulle aandra. En die lofprysinge van Jehovah sal hulle verkondig.+
6 Die deinende massa kamele sal jou oordek, die jong kameelbulle van Miʹdian en van Efa.+ Almal uit Skeba+—hulle sal kom. Goud en wierook sal hulle aandra. En die lofprysinge van Jehovah sal hulle verkondig.+