2 Kronieke 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Daarop het Salomo al haar sake aan haar bekend gemaak,+ en geen saak was vir Salomo verborge wat hy nie aan haar bekend gemaak het nie.+ Spreuke 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 ’n Wyse sal luister en meer onderrigting inneem,+ en ’n man met begrip verwerf bekwame leiding,+ Spreuke 13:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Hy wat met wyses wandel, sal wys word,+ maar hy wat hom met die sotte inlaat, met hom sal dit sleg gaan.+
2 Daarop het Salomo al haar sake aan haar bekend gemaak,+ en geen saak was vir Salomo verborge wat hy nie aan haar bekend gemaak het nie.+
20 Hy wat met wyses wandel, sal wys word,+ maar hy wat hom met die sotte inlaat, met hom sal dit sleg gaan.+