1 Samuel 25:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En mag jou verstandigheid geseënd wees,+ en mag jy geseënd wees wat my vandag daarvan weerhou het om bloedskuldig te word+ en my eie hand tot my redding te laat kom.+ Spreuke 24:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want met bekwame leiding sal jy jou oorlog voer,+ en in die veelheid van raadgewers is daar redding.+
33 En mag jou verstandigheid geseënd wees,+ en mag jy geseënd wees wat my vandag daarvan weerhou het om bloedskuldig te word+ en my eie hand tot my redding te laat kom.+
6 Want met bekwame leiding sal jy jou oorlog voer,+ en in die veelheid van raadgewers is daar redding.+