Deuteronomium 33:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+ Spreuke 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Gelukkig is die mens wat wysheid gevind het+ en die mens wat onderskeidingsvermoë verkry,+ Spreuke 8:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Gelukkig is die mens wat na my luister deur dag na dag by my deure wakker te bly, deur by die syposte van my ingange te waak.+
29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+
34 Gelukkig is die mens wat na my luister deur dag na dag by my deure wakker te bly, deur by die syposte van my ingange te waak.+