Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 2:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Maar koning Salomo sal geseënd wees,+ en die troon van Dawid sal vir ewig stewig gevestig wees voor Jehovah.”+

  • 2 Kronieke 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Mag Jehovah u God geloof word,+ wat behae in u gehad het+ sodat hy u op sy troon geplaas het+ as koning vir Jehovah u God;+ want u God het Israel liefgehad,+ om dit tot onbepaalde tyd staande te hou, sodat hy u as koning+ oor hulle aangestel het om regterlike beslissings te lewer+ en regverdigheid uit te oefen.”+

  • Lukas 11:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Die koningin+ van die suide sal in die oordeel saam met die mense van hierdie geslag opgewek word en sal hulle veroordeel; want sy het van die eindes van die aarde af gekom om die wysheid van Salomo te hoor, maar kyk! iets meer+ as Salomo is hier.

  • Johannes 1:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 Nataʹnael het hom geantwoord: “Rabbi, u is die Seun van God,+ u is Koning+ van Israel.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel