2 Kronieke 9:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het sy aan die koning honderd-en-twintig talente goud+ en ’n baie groot hoeveelheid balsemolie+ en edelstene+ gegee; en nog nooit was daar soveel balsemolie as wat die koningin van Skeba aan koning Salomo gegee het nie.+
9 Toe het sy aan die koning honderd-en-twintig talente goud+ en ’n baie groot hoeveelheid balsemolie+ en edelstene+ gegee; en nog nooit was daar soveel balsemolie as wat die koningin van Skeba aan koning Salomo gegee het nie.+