1 Konings 9:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Intussen het Hiram honderd-en-twintig talente goud+ aan die koning gestuur. Psalm 72:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die konings van Tarsis en van die eilande+—Skatting sal hulle betaal.+Die konings van Skeba en van Seba—’n Geskenk sal hulle aanbied.+
10 Die konings van Tarsis en van die eilande+—Skatting sal hulle betaal.+Die konings van Skeba en van Seba—’n Geskenk sal hulle aanbied.+