Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 13:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En Dawid en die hele Israel het die geleentheid voor God gevier+ met alle mag en met liedere+ en met harpe+ en met snaarinstrumente+ en met tamboeryne+ en met simbale en met trompette.+

  • 1 Kronieke 25:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Verder het Dawid en die hoofde+ van die diensgroepe+ party van die seuns van Asaf, Heman+ en Jeduʹtun+ vir die diens afgesonder, dié wat met die harpe,+ met die snaarinstrumente+ en met die simbale+ geprofeteer het. En uit hulle getal het die beamptes vir hulle diens gekom.

  • Psalm 92:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Op ’n tiensnarige instrument en op die luit,+

      Deur weerklinkende musiek op die harp.+

  • Psalm 150:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Loof hom met horinggeskal.+

      Loof hom met snaarinstrument en harp.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel