-
2 Kronieke 23:18Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
18 Verder het Joʹjada die ampte van die huis van Jehovah in die hand van die priesters en die Leviete geplaas, wat Dawid+ in afdelings oor die huis van Jehovah aangestel het om die brandoffers van Jehovah te bring volgens wat in die wet van Moses geskrywe staan,+ met blydskap en met liedere deur die hande van Dawid.
-