Eksodus 30:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Dan moet jy daarvan ’n heilige salfolie maak, ’n salf, ’n mengsel wat die werk van ’n salfmaker is.+ Dit moet ’n heilige salfolie wees.+ 1 Samuel 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarop het Samuel die horing met olie+ geneem en hom in die midde van sy broers gesalf. En van dié dag af het die gees van Jehovah oor Dawid werksaam geword.+ Later het Samuel opgestaan en na Rama+ gegaan.
25 Dan moet jy daarvan ’n heilige salfolie maak, ’n salf, ’n mengsel wat die werk van ’n salfmaker is.+ Dit moet ’n heilige salfolie wees.+
13 Daarop het Samuel die horing met olie+ geneem en hom in die midde van sy broers gesalf. En van dié dag af het die gees van Jehovah oor Dawid werksaam geword.+ Later het Samuel opgestaan en na Rama+ gegaan.