Deuteronomium 17:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar hy mag nie vir hom perde vermeerder+ of die volk na Egipte laat teruggaan om perde te vermeerder nie,+ aangesien Jehovah vir julle gesê het: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’ 2 Kronieke 9:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En daar was dié wat vir Salomo perde+ uit Egipte+ en uit al die ander lande gebring het.
16 Maar hy mag nie vir hom perde vermeerder+ of die volk na Egipte laat teruggaan om perde te vermeerder nie,+ aangesien Jehovah vir julle gesê het: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’