4 Want hy sal jou seun daarvan afkeer om my te volg, en hulle sal beslis ander gode dien;+ en Jehovah se toorn sal inderdaad teen julle ontvlam, en hy sal jou beslis gou verdelg.+
8 Wat sy huis betref waar hy moes woon, in die ander voorhof,+ dit was weg van die huis af wat by die Portaal behoort. Dit was op dieselfde manier gemaak. En hy het ’n huis soos hierdie Portaal gebou vir Farao se dogter,+ wat Salomo geneem het.
11En koning Salomo het baie uitlandse vrouens liefgehad+ benewens die dogter van Farao:+ Moabitiese,+ Ammonitiese,+ Edomitiese,+ Sidoniese+ en Hetitiese+ vrouens,
10 Eindelik het die priester Esra opgestaan en vir hulle gesê: “Julle het ontrou gehandel deurdat julle uitlandse vrouens by julle laat woon het+ om die skuld van Israel te vergroot.+
27 En is dit nie iets ongehoords dat julle al hierdie groot kwaad doen deur ontrou teen ons God te handel deur uitlandse vrouens by julle te laat woon nie?”+