Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 27:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En van jou swaard sal jy lewe,+ en jou broer sal jy dien.+ Maar wanneer jy rusteloos raak, sal jy inderdaad sy juk van jou nek afbreek.”+

  • 1 Samuel 29:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die vorste van die Filistyne het verontwaardig geraak teenoor hom; en die vorste van die Filistyne het vir hom gesê: “Laat die man teruggaan,+ en laat hom teruggaan na sy plek wat jy aan hom toegewys het; en moet hom nie saam met ons in die geveg laat aftrek nie, sodat hy nie vir ons ’n teenstander+ in die geveg sal word nie. En waarmee sou hierdie man hom in die guns van sy heer stel? Is dit nie met die koppe van hierdie manne van ons nie?

  • 1 Konings 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En nou het Jehovah my God my rus aan alle kante gegee.+ Daar is geen teenstander nie, en daar gebeur niks slegs nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel