8 En die kinders van Ammon het begin uittrek en hulle by die ingang van die poort in slagorde opgestel, ook die Siriërs van Soba en van Rehob,+ en Istob en Maʹäga afsonderlik in die oop veld.+
6 Met verloop van tyd het die kinders van Ammon gesien dat hulle ’n stank geword het+ vir Dawid, en Hanun+ en die kinders van Ammon het duisend talente silwer+ gestuur om vir hulle strydwaens+ en ruiters uit Mesopotaʹmië en uit Aʹram-Maʹäga+ en uit Soba+ te huur.