Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 16:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En asof dit vir hom die onbeduidendste+ ding was om in die sondes van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, te wandel, het hy toe Iseʹbel,+ die dogter van Etʹbaäl, die koning van die Sidoniërs,+ as vrou geneem+ en Baäl begin dien+ en hom voor hom neergebuig.

  • 1 Konings 22:53
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 En hy het voortgegaan om Baäl te dien+ en hom voor hom neer te buig en Jehovah, die God van Israel, aanstoot te gee+ volgens alles wat sy vader gedoen het.

  • 2 Konings 10:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Daarna het Jehu deur die hele Israel+ gestuur, sodat al die aanbidders van Baäl gekom het. En nie één het oorgebly wat nie gekom het nie. En hulle het in die huis van Baäl+ bly ingaan, en die huis van Baäl was vol, van die een end tot die ander.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel