Rigters 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die kinders van Israel het begin doen wat sleg was in die oë van Jehovah+ en die Baäls+ gedien. 1 Konings 16:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Verder het hy vir Baäl ’n altaar opgerig in die huis+ van Baäl wat hy in Samariʹa gebou het. 2 Konings 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Toe het Ahaʹsia deur die traliewerk in sy dakvertrek,+ wat in Samariʹa was, geval+ en siek geword. Daarop het hy boodskappers gestuur en vir hulle gesê: “Gaan raadpleeg+ Baäl-Sebub,+ die god van Ekron,+ of ek van hierdie siekte sal herstel.”+
11 En die kinders van Israel het begin doen wat sleg was in die oë van Jehovah+ en die Baäls+ gedien.
2 Toe het Ahaʹsia deur die traliewerk in sy dakvertrek,+ wat in Samariʹa was, geval+ en siek geword. Daarop het hy boodskappers gestuur en vir hulle gesê: “Gaan raadpleeg+ Baäl-Sebub,+ die god van Ekron,+ of ek van hierdie siekte sal herstel.”+