Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 18:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daar mag niemand onder jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat gaan,+ wat van waarsêery gebruik maak,+ die toorkuns beoefen+ of voortekens soek+ of wat ’n towenaar is nie,+

  • 2 Kronieke 33:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy het sy eie seuns deur die vuur laat gaan+ in die vallei van die seun van Hinnom+ en het die toorkuns beoefen+ en van waarsêery gebruik gemaak+ en towery beoefen+ en spiritistiese mediums+ en beroepsvoorspellers+ van gebeure aangestel. Hy het op groot skaal gedoen wat sleg was in die oë van Jehovah, om hom aanstoot te gee.+

  • Miga 5:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En ek sal towerye uit jou hand uitroei, en geen beoefenaars van die toorkuns sal jy meer hê nie.+

  • Handelinge 16:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En terwyl ons op pad was na die bidplek, het ’n sekere diensmeisie met ’n gees,+ ’n waarsêende+ demoon, ons tegemoetgekom. Sy het aan haar here groot wins verskaf+ deur die voorspelkuns te beoefen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel