3 En hy het in die weg van die konings van Israel gewandel,+ en hy het selfs sy eie seun deur die vuur laat gaan,+ volgens die verfoeilike+ dinge van die nasies wat Jehovah ter wille van die kinders van Israel verdryf het.
3 En hy het offerrook+ in die vallei van die seun van Hinnom+ laat opgaan en sy seuns+ in die vuur verbrand, volgens die verfoeilike+ dinge van die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.+