Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Selfs in Horeb het julle Jehovah tot toorn verwek sodat Jehovah so vertoornd op julle geword het dat hy julle wou verdelg.+

  • Deuteronomium 29:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 sal Jehovah hom nie wil vergewe nie,+ maar dan sal Jehovah se toorn+ en sy ywer+ teen dié man rook,+ en die hele vloek wat in hierdie boek geskryf is,+ sal beslis op hom rus, en Jehovah sal sy naam inderdaad onder die hemel uitwis.

  • 1 Konings 8:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 “As hulle teen u sondig+ (want daar is geen mens wat nie sondig nie),+ en u op hulle vertoornd is en hulle aan die vyand oorlewer, en dié wat hulle gevange neem, hulle gevange wegvoer na die land van die vyand, ver of naby;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel