Psalm 51:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Kyk! In ongeregtigheid is ek met geboortepyne voortgebring,+En in sonde het my moeder my ontvang.+ Psalm 130:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 As u op oortredings ag gegee het,+ o Jah,O Jehovah, wie sou kon bly staan?+ Psalm 143:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En moenie met u kneg in die gerig tree nie;+Want voor u kan geen lewende regverdig wees nie.+ Spreuke 20:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wie kan sê: “Ek het my hart gereinig;+ ek het suiwer geword van my sonde”?+ Prediker 7:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Want daar is geen mens regverdig op die aarde wat voortdurend goed doen en nie sondig nie.+ Jesaja 53:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Soos skape het ons almal rondgedwaal;+ ons het elkeen sy eie weg ingeslaan; en Jehovah het ons almal se oortreding op hom laat neerkom.+ Romeine 3:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want almal het gesondig+ en skiet te kort aan die heerlikheid van God,+ Galasiërs 3:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar die Skrif+ het alles saam in die bewaring van die sonde oorgegee,+ sodat die belofte wat voortspruit uit geloof in Jesus Christus, gegee kon word aan dié wat geloof beoefen.+ 1 Johannes 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 As ons die bewering maak: “Ons het geen sonde nie”,+ mislei ons onsself+ en is die waarheid nie in ons nie.
6 Soos skape het ons almal rondgedwaal;+ ons het elkeen sy eie weg ingeslaan; en Jehovah het ons almal se oortreding op hom laat neerkom.+
22 Maar die Skrif+ het alles saam in die bewaring van die sonde oorgegee,+ sodat die belofte wat voortspruit uit geloof in Jesus Christus, gegee kon word aan dié wat geloof beoefen.+
8 As ons die bewering maak: “Ons het geen sonde nie”,+ mislei ons onsself+ en is die waarheid nie in ons nie.