3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+
21 En in elke werk wat hy begin het in die diens+ van die huis van die ware God en in die wet+ en in die gebod om sy God te soek,+ het hy met sy hele hart+ gehandel, en hy was suksesvol.+