32Ná hierdie dinge en hierdie getroue gedrag+ het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië,+ gekom en Juda binnegeval en teen die versterkte stede+ kamp opgeslaan en daaraan bly dink om deur te breek om hulle syne te maak.
36En in die veertiende jaar van koning Hiskiʹa het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië,+ teen al die versterkte stede van Juda opgetrek en hulle verower.+