13 En in die veertiende jaar van koning Hiskiʹa het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië,+ teen al die versterkte stede van Juda opgetrek en hulle verower.
8 Die grootpaaie is verlate;+ dié wat op die pad trek, het verdwyn.+ Hy het die verbond verbreek;+ hy het die stede verag;+ hy het die sterflike mens nie in aanmerking geneem nie.+