Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daarop het Joas, die koning van Juda, al die heilige offers+ geneem wat sy voorvaders Joʹsafat en Joram en Ahaʹsia, die konings van Juda, geheilig het, en sy eie heilige offers en al die goud wat in die skatte van die huis van Jehovah en die huis van die koning te vinde was, en dit na Haʹsael, die koning van Sirië, gestuur.+ Toe het hy van Jerusalem af weggetrek.

  • 2 Kronieke 16:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Asa het toe silwer en goud uit die skatte van Jehovah se huis+ en die koning se huis+ gebring en het na Ben-Hadad,+ die koning van Sirië,+ wat in Damaskus+ gewoon het, gestuur en gesê:

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel