Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 20:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Wat Ben-Hadad,+ die koning van Sirië, betref, hy het sy hele krygsmag bymekaargebring, en ook twee-en-dertig konings saam met hom+ en perde+ en strydwaens,+ en hy het opgetrek en Samariʹa+ beleër+ en daarteen geveg.

  • 2 Konings 8:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En Eliʹsa het in Damaskus+ gekom; en Ben-Hadad,+ die koning van Sirië, was siek. Toe is daar aan hom berig gebring en gesê: “Die man van die ware God+ het tot hier gekom.”

  • 2 Konings 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daarop het Joas, die koning van Juda, al die heilige offers+ geneem wat sy voorvaders Joʹsafat en Joram en Ahaʹsia, die konings van Juda, geheilig het, en sy eie heilige offers en al die goud wat in die skatte van die huis van Jehovah en die huis van die koning te vinde was, en dit na Haʹsael, die koning van Sirië, gestuur.+ Toe het hy van Jerusalem af weggetrek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel