2 Verder het hy Elʹjakim,+ wat oor die huishouding was, en Sebna,+ die sekretaris, en die ouer manne van die priesters, bedek met saklinne, na die profeet Jesaja,+ die seun van Amos,+ gestuur.
3 Daarop het Elʹjakim,+ die seun van Hilkiʹa, wat oor die huishouding was, en Sebna,+ die sekretaris, en Joag,+ die seun van Asaf,+ die kroniekskrywer,+ na hom toe uitgekom.