10 “Só moet julle vir Hiskiʹa, die koning van Juda, sê: ‘Moenie dat jou God op wie jy vertrou, jou bedrieg nie+ deur te sê: “Jerusalem+ sal nie in die hand van die koning van Assiʹrië gegee word nie.”+
7 En as jy vir my sê: ‘Op Jehovah ons God het ons vertrou’, is dit dan nie sý hoogtes+ en sý altare wat Hiskiʹa verwyder het nie,+ terwyl hy vir Juda en Jerusalem sê: ‘Voor hierdie altaar moet julle julle neerbuig’?”’+
10 “Só moet julle vir Hiskiʹa, die koning van Juda, sê: ‘Moenie dat jou God op wie jy vertrou, jou bedrieg nie+ deur te sê: “Jerusalem sal nie in die hand van die koning van Assiʹrië gegee word nie.”+