Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 18:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Op Jehovah, die God van Israel, het hy vertrou;+ en ná hom was daar niemand soos hy onder al die konings van Juda nie,+ ook nie onder dié wat voor hom was nie.+

  • 2 Konings 18:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En moenie dat Hiskiʹa julle op Jehovah laat vertrou nie+ deur te sê: “Jehovah sal ons vir seker verlos,+ en hierdie stad sal nie in die hand van die koning van Assiʹrië gegee word nie.”+

  • 2 Kronieke 32:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Laat Hiskiʹa julle dan nou nie bedrieg+ of julle so verlei+ nie, en moenie geloof in hom stel nie, want geen god van enige nasie of koninkryk kon sy volk uit my hand en uit die hand van my voorvaders verlos nie. Hoeveel minder dan sal julle God julle uit my hand verlos!’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel