32 “‘Daarom, só het Jehovah oor die koning van Assiʹrië gesê:+ “Hy sal nie in hierdie stad inkom nie,+ en ook sal hy nie ’n pyl daarin skiet+ of met ’n skild daarteen kom of ’n beleëringskans daarteen opwerp+ nie.
15 En moenie dat Hiskiʹa julle op Jehovah laat vertrou nie+ deur te sê: “Jehovah sal ons vir seker verlos.+ Hierdie stad sal nie in die hand van die koning van Assiʹrië gegee word nie.”+