2 Konings 19:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Só moet julle vir Hiskiʹa, die koning van Juda, sê: ‘Moenie dat jou God op wie jy vertrou, jou bedrieg nie+ deur te sê: “Jerusalem+ sal nie in die hand van die koning van Assiʹrië gegee word nie.”+ 2 Konings 19:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+En teen wie het jy jou stem verhef+En slaan jy jou oë omhoog?+Teen die Heilige van Israel!+ Psalm 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Tot Jehovah het ek my toevlug geneem.+Hoe durf julle vir my siel sê:“Vlug soos ’n voël na julle berg!+ Psalm 22:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Hy het hom aan Jehovah toevertrou.+ Laat Hy aan hom ontkoming verskaf!+Laat hy hom verlos, aangesien hy behae in hom het!”+
10 “Só moet julle vir Hiskiʹa, die koning van Juda, sê: ‘Moenie dat jou God op wie jy vertrou, jou bedrieg nie+ deur te sê: “Jerusalem+ sal nie in die hand van die koning van Assiʹrië gegee word nie.”+
22 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+En teen wie het jy jou stem verhef+En slaan jy jou oë omhoog?+Teen die Heilige van Israel!+
11 Tot Jehovah het ek my toevlug geneem.+Hoe durf julle vir my siel sê:“Vlug soos ’n voël na julle berg!+
8 “Hy het hom aan Jehovah toevertrou.+ Laat Hy aan hom ontkoming verskaf!+Laat hy hom verlos, aangesien hy behae in hom het!”+