Deuteronomium 8:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 ’n land van koring en gars en wingerdstokke en vye en granate,+ ’n land van olieryke olywe en heuning,+ Jesaja 36:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 totdat ek kom en julle na ’n land neem net soos julle land,+ ’n land van graan en nuwe wyn, ’n land van brood en wingerde;
8 ’n land van koring en gars en wingerdstokke en vye en granate,+ ’n land van olieryke olywe en heuning,+
17 totdat ek kom en julle na ’n land neem net soos julle land,+ ’n land van graan en nuwe wyn, ’n land van brood en wingerde;