Esegiël 20:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Dié dag het ek vir hulle my hand in ’n eed opgehef+ om hulle uit Egipteland uit te lei na ’n land wat ek vir hulle verken het, wat oorloop van melk en heuning.+ Dit was die sieraad van al die lande.+
6 Dié dag het ek vir hulle my hand in ’n eed opgehef+ om hulle uit Egipteland uit te lei na ’n land wat ek vir hulle verken het, wat oorloop van melk en heuning.+ Dit was die sieraad van al die lande.+