Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 22:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 In my benoudheid het ek Jehovah bly aanroep,+

      En tot my God het ek bly roep.+

      Toe het hy uit sy tempel my stem gehoor,+

      Met my hulpgeroep in sy ore.+

  • 2 Kronieke 20:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 ‘As daar rampspoed+ oor ons kom, swaard, strafgerig of pes+ of hongersnood,+ laat ons dan voor hierdie huis+ en voor u gaan staan (want u naam+ is in hierdie huis), sodat ons uit ons benoudheid tot u om hulp kan roep, en mag u hoor en red.’+

  • Job 5:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 In ses benoudhede sal hy jou verlos,+

      En in sewe sal niks skadeliks jou tref nie.+

  • Hosea 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Ek sal heengaan, ek sal na my plek terugkeer totdat hulle hulle skuld dra;+ en hulle sal beslis my aangesig soek.+ Wanneer hulle in groot nood verkeer,+ sal hulle my soek.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel