Psalm 120:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 120 Ek het Jehovah in my benoudheid aangeroep,+En hy het my geantwoord.+ Psalm 142:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 142 Met my stem het ek tot Jehovah om hulp begin roep;+Met my stem het ek tot Jehovah om guns begin roep.+ Jona 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en gesê: “Uit my benoudheid het ek tot Jehovah geroep,+ en hy het my geantwoord.+Uit die buik van Sjeool het ek om hulp geroep.+U het my stem gehoor.+
142 Met my stem het ek tot Jehovah om hulp begin roep;+Met my stem het ek tot Jehovah om guns begin roep.+
2 en gesê: “Uit my benoudheid het ek tot Jehovah geroep,+ en hy het my geantwoord.+Uit die buik van Sjeool het ek om hulp geroep.+U het my stem gehoor.+