1 Samuel 17:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Hierop het Dawid vir die Filistyn gesê: “Jy kom na my toe met ’n swaard en met ’n spies en met ’n werpspies,+ maar ek kom na jou toe met die naam van Jehovah van die leërs,+ die God van die gevegslinies van Israel, wat jy uitgetart het.+ 2 Konings 18:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Wie is daar onder al die gode van die lande wat hulle land uit my hand verlos het,+ sodat Jehovah Jerusalem uit my hand sou verlos?”’”+
45 Hierop het Dawid vir die Filistyn gesê: “Jy kom na my toe met ’n swaard en met ’n spies en met ’n werpspies,+ maar ek kom na jou toe met die naam van Jehovah van die leërs,+ die God van die gevegslinies van Israel, wat jy uitgetart het.+
35 Wie is daar onder al die gode van die lande wat hulle land uit my hand verlos het,+ sodat Jehovah Jerusalem uit my hand sou verlos?”’”+