Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 19:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En nou, o Jehovah ons God,+ red ons+ asseblief uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat u, o Jehovah, alleen God is.”+

  • 2 Kronieke 32:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Laat Hiskiʹa julle dan nou nie bedrieg+ of julle so verlei+ nie, en moenie geloof in hom stel nie, want geen god van enige nasie of koninkryk kon sy volk uit my hand en uit die hand van my voorvaders verlos nie. Hoeveel minder dan sal julle God julle uit my hand verlos!’”+

  • Job 15:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Omdat hy sy hand teen God uitsteek

      En hy probeer wys dat hy hoër is as die Almagtige;+

  • Psalm 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Die konings van die aarde neem stelling in+

      En die hoë amptenare het soos een man saamgespan+

      Teen Jehovah+ en teen sy gesalfde+

  • Jesaja 36:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Wie is daar onder al die gode van hierdie lande wat hulle land uit my hand verlos het,+ sodat Jehovah Jerusalem uit my hand sou verlos?”’”+

  • Jesaja 37:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+

      En teen wie het jy jou stem verhef+

      En slaan jy jou oë omhoog?+

      Teen die Heilige van Israel!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel