Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Klaagliedere 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Al my magtiges het Jehovah uit my midde weggewerp.+

      Hy het ’n samekoms teen my uitgeroep, om my jong manne te verpletter.+

      Jehovah het die wynpers getrap+ wat aan die maagdelike dogter van Juda behoort.+

  • Klaagliedere 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Waarvan sal ek jou as getuie gebruik? Wat sal ek met jou vergelyk, o dogter van Jerusalem?+

      Wat sal ek met jou gelykstel, sodat ek jou kan vertroos, o maagdelike dogter van Sion?+

      Want jou breuk+ is so groot soos die see. Wie kan vir jou genesing bring?+

  • Miga 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “En wat jou betref, o toring van die kudde, die heuwel van die dogter van Sion,+ tot by jou sal dit kom, ja, die eerste heerskappy sal beslis kom,+ die koninkryk wat aan die dogter van Jerusalem behoort.+

  • Sagaria 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Wees baie bly, o dogter van Sion.+ Roep triomfantlik uit,+ o dogter van Jerusalem. Kyk! Jou koning+ kom na jou toe.+ Hy is regverdig, ja, gered;+ nederig,+ en hy ry op ’n esel, ja, op ’n volgroeide dier, die hingsvul van ’n eselin.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel