Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 63:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Die wyntrog het ek alleen getrap,+ terwyl daar niemand uit die volke by my was nie. En ek het hulle bly trap in my toorn,+ en ek het hulle bly vertrap in my woede.+ En hulle spuitende bloed het op my klere bly spat,+ en al my klere het ek besoedel.

  • Joël 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “STEEK ’n sekel in,+ want die oes het ryp geword.+ Kom, daal neer, want die wynpers het vol geword.+ Die parskuipe loop oor; want hulle slegtheid het oorvloedig geword.+

  • Openbaring 14:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En die engel+ het sy sekel in die aarde ingesteek en die wingerdstok+ van die aarde geoes, en hy het dit in die groot wynpers van die toorn van God geslinger.+

  • Openbaring 19:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En uit sy mond kom ’n skerp lang swaard+ om die nasies mee te slaan, en hy sal met ’n ysterstaf+ as herder teenoor hulle optree. Hy trap ook die wynpers+ van die toorn van die gramskap van God+ die Almagtige.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel