Psalm 71:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Ook ek, ek sal u op ’n snaarinstrument prys,+Weens u waaragtigheid, o my God.+Ek sal u met melodieë op die harp besing, o Heilige van Israel.+ Psalm 89:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want ons skild behoort aan Jehovah,+En ons koning behoort aan die Heilige van Israel.+ Jeremia 51:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “Want Israel en Juda+ is nie in weduweeskap ten opsigte van hulle God, van Jehovah van die leërs nie.+ Want hulle land was vol skuld vanuit die standpunt van die Heilige van Israel.+
22 Ook ek, ek sal u op ’n snaarinstrument prys,+Weens u waaragtigheid, o my God.+Ek sal u met melodieë op die harp besing, o Heilige van Israel.+
5 “Want Israel en Juda+ is nie in weduweeskap ten opsigte van hulle God, van Jehovah van die leërs nie.+ Want hulle land was vol skuld vanuit die standpunt van die Heilige van Israel.+