33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal agter julle ’n swaard uittrek;+ en julle land sal ’n woesteny word,+ en julle stede sal ’n verlate puinhoop word.
11 wat van die sonsopgang af ’n roofvoël roep,+ uit ’n ver land die man om my besluit uit te voer.+ Ek het dit gespreek; ek sal dit ook laat kom.+ Ek het daaraan vorm gegee, ek sal dit ook doen.+